Digital downloads. Secure payments.

Hoe ondersteun ek fynmotoriese ontwikkeling? Praktiese riglyne vir opvoeders en ouers. (Aanlyn-werkswinkel Video weergawe)

In Stock Unavailable

SKU: 6874706182303

Regular price R 250.00 R 250.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Handskrif: Fynmotoriese Werkswinkel aangebied deur Dedre van Wyngaard Arbeidsterapeut.   Hoe kan ons as ouers en opvoeders jong kinders se fynmotoriese ontwikkeling tuis en in die klaskamer ondersteun? Praktiese raad vir ouers en opvoeders. Voorafopgeneemde aanbieding wat die volgende insluit: Vroeë...
-27

PRODUCT DETAILS

Handskrif: Fynmotoriese Werkswinkel aangebied deur Dedre van Wyngaard Arbeidsterapeut.  

Hoe kan ons as ouers en opvoeders jong kinders se fynmotoriese ontwikkeling tuis en in die klaskamer ondersteun? Praktiese raad vir ouers en opvoeders.

Voorafopgeneemde aanbieding wat die volgende insluit:

  • Vroeë ontwikkeling van fynmotoriese vaardighede.
  • Watter aspekte kan 'n kind se fynmotoriese vaardigheidsontwikkeling beïnvloed. 
  • Praktiese riglyne vir stimulasie van vaardighede tuis en in die klaskamer.
  • Hulpmiddels wat tuis en in die klaskamer ingespan kan word om vroeë ontwikkeling van potloodgreep, knipvaardighede, inkleur en skryf te ondersteun.

Aanbieding:  Afrikaans.

Tydsduur: 2 ure (vooraf opgeneem/ Stroomingsdiens)

Kyk op tyd soos geleë.

Sluit kort aantekeninge van die aanbieding in.

Meer van die aanbieder. 

"Dedre van Wyngaard is an Occupational Therapist with a Masters degree in occupational therapy. She is passionate about early intervention and has a special interest in Pediatrics, Sensory Integration and ADHD. She has more than 20 years experience in early childhood development and has worked in private practice, special education,  as well as public school settings". 

Vir meer inligting epos: info@writeability.co.za

If you would like to be updated about our future webinars and workshops please contact us: Webinar and workshop updates

 

 

 

Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review
Hoe ondersteun ek fynmotoriese ontwikkeling? Praktiese riglyne vir opvoeders en ouers. (Aanlyn-werkswinkel Video weergawe)

Hoe ondersteun ek fynmotoriese ontwikkeling? Praktiese riglyne vir opvoeders en ouers. (Aanlyn-werkswinkel Video weergawe)

What are you looking for?

Your cart